-30%

Professor Fungus en die onsigbare skurk

R120,75

You save R51,75

8 in stock

8 in stock

Add to wishlist

Jy sal jou oe nie glo nie! Professor Fungus is besig met ‘n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium – en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie. Professor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder … of kortweg sommer net V.E.R.D.W.Y.N. En die beste van als? Dit kan jou onsigbaar maak! Dit klink sommer na vet pret! Maar dan kry ‘n skurk die formule in die hande – en Bennie en Jenny moet help om van die wêreld se kosbaarste juwele te probeer red …

Additional information