R64,40Original price was: R64,40.R32,20Current price is: R32,20.
You save R32,20
1901 in stock
1901 in stock
Bennie wou graag ?n klein hondjie as troeteldier h?, maar hy het reeds baie troeteldiere gehad, waarin hy belangstelling verloor en verwaarloos het. Mamma noem dit vir hom, maar hy belowe dat hy mooi vir die hondjie sal sorg. Hy sal die hondjie selfs Loftie noem om hom aan sy belofte te herinner. Bennie het vir ?n rukkie woord gehou, maar toe nie meer vir Loftie gebad en kos gegee of met haar gaan stap nie. Mamma neem Bennie toe na ?n diereskuiling toe waar hy diere kon sien wat verwaarloos of verwerp is. Hy was baie hartseer en skaam en het van toe af sy belofte gehou en mooi vir sy troeteldier gesorg.