-30%

Huisgenoot Wenresepte 1

R271,60

You save R116,40

12 in stock

12 in stock

Add to wishlist

Die resepte vir Colombiaanse vleis-en-groentebredie, pampoenkoekies in stroop en Lieftan se sagomelktert kom uit Huisgenoot Wenresepte 1: Nuwe Uitgawe wat saamgestel is deur Annette Human. Huisgenoot Wenresepte 2 het vroeër vanjaar by Human & Rousseau verskyn en bevat goedkoop en maklike geregte vir enige geleentheid. Die vleis-en-groentebredie is ‘n heerlike gereg gemaak van beesvleis, uie, selderystingels, tamatiepaste en dies meer.

Additional information