R59,00Original price was: R59,00.R29,50Current price is: R29,50.
You save R29,50
128 in stock
128 in stock
?n Jong meisie dink na oor haar ouma. So broos soos wat Ouma deesdae is, s? jonk en vol lewenslus was sy voorheen. Sy was eens ?n pap babatjie en haar ouers het haar gevoed en gebad. Later het di? meisiekind die kombuis op sy kop gekeer. Oupa was haar eerste liefde, haar hart se punt. Saam het hulle hulle kinders met wysheid, liefde en ferm leiding grootgemaak. Dit klink alles nou so onwerklik, uit ?n heel ander w?reld. Vandag loop haar hart nog oor van liefde, insig en ondervinding. Sy deel haar liefderyke leiding en waardevolle lewenslesse steeds oophand met haar kleinkinders.