-30%

Klapper en die drakie en die groot towenaar

R112,00

You save R48,00

17 in stock

17 in stock

Add to wishlist

Klapper die klein drakie kan nie sy oe glo nie: Voor hom staan ‘n bok wat eintlik ‘n towenaar is, maar onder ‘n towerspel geplaas is! Klapper, Mathilda en die bok reis na die towerkasteel waar die bose towenaar, Bokbaard, woon. Sal dit moontlik wees om die towerspel te breek?

Additional information