Ek kort my bril!

R85,00

8 in stock

8 in stock

Add to wishlist

Iemand word rondgestamp en ‘n skooltas en kosblik raak weg, en dit is duidelik wie die skuldige persoon is: die nuwe meisie, Lettie. Maar is dit die hele storie? Vind uit wat ‘n groep skoolmaats oor Lettie ontdek wat hulle van mening laat verander.

Additional information