R64,40Original price was: R64,40.R32,20Current price is: R32,20.
You save R32,20
2924 in stock
2924 in stock
Dis herfs. Die bome se blare het begin om rooi en geel en bruin te verkleur. Maar Flapoor en Liefie Olifant is bekommerd, want hul seun, Tandjies is allergies vir alle kos behalwe groen blare. Toe die ander diere hiervan hoor, kom hulle almal bymekaar en besluit om oom Wysuil se raad te vra. Sy plan is dat hulle moet saamwerk om voor die Winter genoeg vars groen blare te pluk en te b?re in ?n stroompie wat Koue Suidewind dan kan laat vries. So sal daar genoeg groen blare vir Tandjies wees om te eet totdat die bome weer in die Lente en Somer vars groen blare dra.