
Die wasgoeddraad
Original price was: R59,00.R29,50Current price is: R29,50.
You save R29,50
1790 in stock
1790 in stock
Snuffels was ?n onnutsige hondjie met een baie slegte gewoonte ? hy het net gewag tot Mamma die wasgoed gewas en op die wasgoeddraad uitgehang het voor hy dit begin afpluk. Hy het nie omgegee of die wasgoed reeds droog of nog nat was nie ? hy het dit net geniet om sokkies, rokke, hemde en selfs lakens deur die grond te sleep. Met sy skerp tande het hy ook gaatjies gebyt en die wasgoed geskeur. Dit het hom nie geskeel hoeveel moeite dit vir Mamma was om die wasgoed skoon te kry nie ? hy het net aangehou om die klere en linne weer vuil te smeer. Vir Snuffels was dit ?n heerlike speletjie, maar Mamma het omgekrap geraak en besluit om hom ?n les te leer. Dit het nie gebeur soos sy dit beplan het nie, maar Snuffels se les was vir haar net so groot verrassing as vir hom!
Additional information
- Publisher
- Language
- Series
-
No of pages
16
-
Format
Paperback
- Subject
- Age range
-
Dimensions
148x210x3
- ISBN: 9781920277659