Die legendariese Lua Verwey ~ ‘n plaas se geraas
Original price was: R172,50.R120,75Current price is: R120,75.
You save R51,75
7 in stock
7 in stock
Lua Verwey is eintlik allergies vir seuns, maar sy is tog die enigste meisie wat saam met die krieketspan Kaap toe gaan toer. Mits sy voor die einde van die kwartaal genoeg name op haar borgvorm het om geld in te samel vir ‘n vakansie langs die strand. En ‘n vakansie het sy beslis nodig; want h aar ma verwag ‘n tweeling, haar boeties neem die huis op horings, haar oupa-hulle gaan by hulle kom intrek en haar beste vriendin is skielik superaaklig met haar.
Additional information
- Publisher
- Age range
- Language
- Series
-
Dimensions
198x130x13
-
No of pages
155
-
Format
Paperback
- Subject
- ISBN: 9780798178839