Hoe Super Cool Goed Werk
Original price was: R402,50.R281,75Current price is: R281,75.
You save R120,75
7 in stock
7 in stock
Hoe werk ’n 3D-drukker? Kan mense regtig eendag op Mars gaan woon? Hoe lyk dit binne-in ’n PlayStation 4? Ontdek die verstommende tegnologiese uitvindings van die toekoms in hierdie asemrowende boek. Hoe supercool goed werk is ’n splinternuwe gids wat ongelooflike nuwe tegnologie verken, en kyk na die maniere hoe dit ons moderne wêreld vorm. Kinders sal versot wees op die prettige skootrekenaar-styl-omslag en die innoverende uitleg. Verstommende foto’s en illustrasies verduidelik hoe enige iets van hommeltuie en superrekenaars tot onderwater-hotelle en vlieënde motors werk. Hoe supercool goed werk onthul die geheime van die heel innoverendste nuwe idees en verken ook die opwindende tegnologie van die toekoms.
Additional information
- Publisher
- Age range
- Language
-
Dimensions
277x215x14
-
No of pages
190
-
Format
Paperback
- Subject
- ISBN: 9780799383843