Helde van Suid-Afrika 2
Original price was: R172,50.R120,75Current price is: R120,75.
You save R51,75
6 in stock
6 in stock
Ware heldeverhale – perfek vir beginnerlesers.Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Leer ken ’n dapper mynwerker wat kaalvuis teen tonne rots baklei het om sy kollegas te red; lees die storie van Klara Majola wat een nag in die Koue Bokkeveld na haar blinde pa gaan soek het; en ontdek die ongelooflike verhaal van Hector Pieterson wat die wêreld se oë oopgemaak het vir die gruwels van apartheid.



























