Gesonde kos vir ’n gesonde liggaam
Original price was: R65,00.R39,00Current price is: R39,00.
You save R26,00
84 in stock
84 in stock
Gesonde kos wat die liggaam voed word verdeel in groente, vrugte en proteïenryke kosse soos verskillende soorte vleis, eiers en vis, sowel as suiwelprodukte soos melk en kaas. Neute, bone en voorbereide kosse soos sop en pap word ook bespreek. Inligting word voorsien oor die vitamiene en minerale wat dit bevat, asook die voedingswaarde, gebruike en maniere van voorbereiding. Leerders kom ook meer te wete oor knolle en wortel en blaargroente. Klem word gelê op die waarde van water, die besparing daarvan en oefening as deel van ’n gesonde leefstyl.
Additional information
- Publisher
- Language
- Series
-
No of pages
16
-
Format
Paperback
- Subject
- Age range
-
Dimensions
148x210x3
- ISBN: 9781775612865



























