Zero en Wannabe: Alkohol verander jou brein

R79,00

302 in stock

302 in stock

Add to wishlist

Zero leer sy beste vriend, Wannabe, hoe alkohol ’n mens se brein verander. Wannabe wou graag gewild wees, maar het nie besef dat alkohol lewens kon bedreig nie. Deur Faan se roekelose optrede leer hy waarom Suid-Afrika nul persent verdraagsaamheid teenoor drink en bestuur het.

Additional information