-50%

Verjaarsdagkoek

R42,50

You save R42,50

615 in stock

615 in stock

Add to wishlist

Thandi wil vir haar mamma ‘n verjaarsdagkoek bak, maar hoe gemaak as daar bestanddele kort? Net toe sy wil opgee, kom haar maatjie Lolo met ‘n paar planne vorendag. Thandi vind uit dat twee koppe sowaar beter is as een!

Additional information