-50%

Vars uit die oond

R54,00

You save R54,00

850 in stock

850 in stock

Add to wishlist

Mpho en Lesedi wil hulle eie sakgeld verdien. Ouma het ’n blink plan – hulle kan mielies in hulle eie tuintjie plant. Mpho en Lesedi bak heerlike mieliebrode en verkoop dit aan maats en familie. Waarvoor spaar hulle? Kom saam met die tweeling op hulle prettige avontuur as entrepreneurs.

Additional information