Sello se goeie daad
R81,00
13 in stock
13 in stock
Op pad huis toe na skool gaan Thabo by sy maat Sello, wat MIVpositief is, kuier. By die skoolhek dwing ?n klomp boelies Thabo om ?n lekker by hulle te neem en dit te eet. Maar hy wil dit met Sello deel en hardloop weg. Hy vertel vir sy maat wat gebeur het en Sello, wat ouer en wyser is, besef dat die lekker gedokter is. Hy s? aan Thabo om nooit enige lekkergoed van vreemdelinge te aanvaar nie en onderneem om die lekker na die skoolhoof en die polisie te neem. Thabo en sy ma besef dat hoewel Sello siek is, hy werklik omgee vir sy jonger maatjie.
Additional information
- Publisher
- Language
- Series
-
No of pages
24
-
Format
Paperback
- Subject
- Age range
-
Dimensions
148x210x3
- ISBN: 9781775612827