Sello is siek
Original price was: R75,00.R52,50Current price is: R52,50.
You save R22,50
17 in stock
17 in stock
Sello is MIVpositief. Sy maat Thabo, verstaan nie die siekte nie, want Sello lyk nie siek nie. Sy ma wil egter nie hê hy moet by Sello gaan kuier nie, want sy verstaan nie dat MIV nie opgedoen kan word deur te kuier en maats te wees nie. Haar vriendin tannie Lerato, is ’n verpleegster by die kliniek en verduidelik die siekte vir hulle. Sy nooi Thabo se ma om ’n draai by haar by die kliniek te maak om meer inligting te kry. Toe vra Thabo se ma dat hy Sello vir aandete moet nooi.
Additional information
- Publisher
- Language
- Series
-
No of pages
24
-
Format
Paperback
- Subject
- Age range
-
Dimensions
148x210x3
- ISBN: 9781775612780