Rolfie se brul
R65,00
In stock
In stock
Rolfie die leeuwelpie woon saam met sy pappa, mamma en twee boeties in die veld. Hy en sy boeties speel graag met mekaar. Rolfie se pappa besluit om sy seuns te leer hoe om soos konings van die veld op te tree. Hulle eerste les is hoe om behoorlik te brul. Anders as sy broers, kan Rolfie dit eers nie regkry nie – hy miaau net soos ’n kat. Maar Rolfie oefen hard, en eendag toe sy broers se lewens in gevaar is, werp al sy harde werk vrugte af.
Additional information
- Publisher
- Language
- Series
-
No of pages
12
-
Format
Paperback
- Subject
- Age range
-
Dimensions
148x210x3
- SKU: 9781990928628



























