-50%

Otto en Aster Olifant se groot dilemma

R42,50

You save R42,50

485 in stock

485 in stock

Add to wishlist

Dit is herfs, en die blare begin rooi en geel en bruin verkleur. Maar Nollie Olifant is allergies vir alle kos behalwe groen blare. Sy ouers, Otto en Aster, is raadop. Dan kom al die diere en voëls van die woud bymekaar, en hulle besluit om die wyse Oom Uil om raad te vra. Sal Oom Uil se plan werk?

Additional information