-50%

Olifant leer ’n groot les

R42,50

You save R42,50

463 in stock

463 in stock

Add to wishlist

Olifant hou nie van homself nie – hy glo hy is groot en lelik, en dat hy lomp is en in almal se pad kom. Hy wil eerder klein wees, soos sy vriend Muis. Leeu se raad laat hom ook nie juis beter voel nie. Uiteindelik gee ‘n gevaarlike situasie vir Olifant nuwe insigte.

Additional information