Naledi vertel van die haas en die skilpad
Original price was: R95,00.R47,50Current price is: R47,50.
You save R47,50
526 in stock
526 in stock
Vanuit ’n Afrikaperspektief vertel NALEDI, die geitjie, prettige verhale wat ons kinders sal help om sedelesse te leer. In hierdie verhaal sal hulle leer dat daar meer as een manier is om iets te vermag. Oorvertel spesiaal vir die kinders van Afrika.
Additional information
- Publisher
- Language
- Series
-
No of pages
44
-
Format
Paperback
- Subject
- Age range
-
Dimensions
148x210x3
- ISBN: 9781928486497