-50%

Naledi vertel van die duif en die mier

Original price was: R85,00.Current price is: R42,50.

You save R42,50

618 in stock

618 in stock

Add to wishlist

Vanuit ’n Afrikaperspektief vertel NALEDI, die geitjie, prettige verhale wat ons kinders sal help om sedelesse te leer. In hierdie verhaal sal hulle leer “wanneer twee hande mekaar was, kom albei skoon”. Oorvertel spesiaal vir die kinders van Afrika.

Additional information