-50%

Naledi vertel hoe die kraai haar kaas kwyt is

Original price was: R85,00.Current price is: R42,50.

You save R42,50

591 in stock

591 in stock

Add to wishlist

Vanuit ’n Afrikaperspektief vertel NALEDI, die geitjie, prettige verhale wat ons kinders sal help om sedelesse te leer. In hierdie verhaal sal hulle leer dat “ydelheid ’n mens maklik kan mislei wanneer jy dit die minste verwag”. Oorvertel spesiaal vir die kinders van Afrika.

Additional information