Mbali se towerserpe

R65,00

16 in stock

16 in stock

Add to wishlist

Mbali is hartseer nadat haar beste maatjie, Lily, weggetrek het. Gogo weet net wat om te doen. Sy laat vir Mbali serpe brei. Sommer gou kom Mbali agter dat die serpe towerkragte het ?

Additional information