-50%

Leer en verdien: Eiers te koop

R54,00

You save R54,00

710 in stock

710 in stock

Add to wishlist

Karabo en Lethabo wil graag hul eie fietse hê. Oupa kom met ‘n plan vorendag om die kinders te help om sakgeld te verdien. Hulle moet hoenders versorg en die eiers verkoop. Sal hulle genoeg geld bymekaar kan maak om hul wens te vervul? Beleef saam met die kinders hul avontuur as jong entrepeneurs.

Additional information