-50%

Karel Kameelperd se gawe

Original price was: R85,00.Current price is: R42,50.

You save R42,50

905 in stock

905 in stock

Add to wishlist

Karel Kameelperd kan nie wag om vir die eerste keer skool toe te gaan en nuwe maatjies te maak nie. Vroegvroeg kom hy egter agter dat hy langer as al die ander diere is. Hy kan dinge nie op dieselfde manier doen as hulle nie, en dit maak hom hartseer. Die diere wat hy gedink het sy maatjies sou wees, spot en lag vir hom omdat hy so lank is. Hulle wil nie met hom speel nie, want hy is anders. Dan kom sy lengte handig te pas, en hulle leer dat Karel, net soos die res van hulle, op sy eie manier spesiaal is.

Additional information