-50%

Herwinningshelde

Original price was: R85,00.Current price is: R42,50.

You save R42,50

734 in stock

734 in stock

Add to wishlist

Saamsaam kan ons ons planeet skoon hou! Besoedeling bedreig die mense, diere en plante op ons planeet. Ronnie Recycler kuier by Juffou Sibiya se klas om hulle te wys hoe herwinning kan help om die Aarde skoon en gesond te hou. Die kinders leer meer oor die drie R’e van herwinning en hoe om ’n opwindende speelding van afvalmateriaal te maak. Kom ons sluit by hulle aan en word ook Herwinningshelde!

Additional information