-50%

Gugu se geskenk aan die Gogo’s

Original price was: R65,00.Current price is: R32,50.

You save R32,50

166 in stock

166 in stock

Add to wishlist

Gugu is hartseer omdat sy nie saam met die ander kinders kan speel nie. Sy is in ‘n rolstoel terwyl sy van ‘n ongeluk herstel. Haar liefdevolle geaardheid maak egter dat sy ’n paar bejaardes begin help, en kort voor lank geniet sy haarself gate uit. Gugu laat nie toe dat ’n rolstoel haar onderkry nie!

Additional information