Die Rooikop die leeu en die handgranaat
Original price was: R230,00.R161,00Current price is: R161,00.
You save R69,00
6 in stock
6 in stock
Adele was nog altyd versot op kuns. Dit was haar ding. Maar sedert die begin van die jaar kry sy skielik vrot punte. Dalk hou die nuwe kunsjuffrou nie van haar nie. Hoekom sukkel sy so met haar selfportret vir die volgende klasprojek? Is dit omdat sy haar bos rooi hare en kurwes so verwens? Die afgelope tyd voel dit buitendien of Â’n groot hand haar wereld gevat en geskud het. Soos daai ou bordspeletjies wat hulle kleintyd saamgevat het op vakansies. Iemand stamp per ongeluk net liggies aan die Slangetjies-en-leertjies en al die knope en dobbelsteentjies is deurmekaar, en niemand het meer Â’n cooking clue of hulle naby die einde of die begin is nie. En dit alles begin die middag toe sy van die skool af stap en Â’n leeu in hulle tuin ontdek …Â
Additional information
- Publisher
- Age range
- Language
-
Dimensions
135x210x8
-
No of pages
135
-
Format
Paperback
- Subject
- ISBN: 9780799383614



























