-50%

Die Besoedelingsvegters

Original price was: R85,00.Current price is: R42,50.

You save R42,50

695 in stock

695 in stock

Add to wishlist

Planeet aarde word vuiler en vuiler en dit is ons tuiste! Besoedeling bedreig die mense, diere en plantlewe. Juffrou Sibiya neem haar klas op ’n uitstappie om meer te leer van lug, water en grondbesoedeling. Sal hulle kan bydra om die aarde te bewaar? Kom ons word ook deel van hierdie belangrike avontuur!

Additional information