-50%

Bordspelavontuur

R54,00

You save R54,00

799 in stock

799 in stock

Add to wishlist

Kitso wil aan ’n markdagkompetisie deelneem. Die beoordelaars soek na ‘n top entrepreneur. Hy is baie opgewonde, maar sukkel om met ‘n goeie idee na vore te kom. Hy vra sy maats Dawid en Leah om hom te help. Hulle werk saam en ontwerp ‘n nuwe bordspeletjie vir markdag. Gaan hul idee werk? Gaan hulle die prys wen?

Additional information