-30%

Huisgenoot Wenresepte 3

R271,60

You save R116,40

10 in stock

10 in stock

Add to wishlist

Huisgenoot Wenresepte is ‘n immergroen Afrikaanse instelling – daar staan een of meer van hierdie gewilde kookboeke op ons almal se kombuisrakke. Dié opgedateerde heruitgawe van Huisgenoot Wenresepte 3 volg dieselfde wenresep: gewilde, beproefde geregte, goedkoop en maklik om te maak, en absoluut eg Suid-Afrikaans. Met die splinternuwe foto’s en uitleg is dié boek propvol kosinspirasie en ‘n plesier om te gebruik.

Additional information