-50%

Huisgenoot Top 500 + Wenresepte 2

Original price was: R424,00.Current price is: R212,00.

You save R212,00

8 in stock

8 in stock

Add to wishlist

Dit is die tweede bundel in die suksesvolle Huisgenoot Top 500 Wenresepte reeks, en bevat die beste resepte uit die Huisgenoot-kombuis van die afgelope sewe jaar. Met sy amper 600 resepte het diĆ© nuwe Top 500 .60 bladsye meer as die vorige bundel. Die toevoeging van variasies en wenke verhoog ook die waarde van die boek. Met 15 hoofstukke wat soet- en souttert, vis en seekos, vleisgeregte en pasteie, asook nageregte en koeke insluit. Gunstelinge soos Wildspastei, Roosterkoekhamburgers, Kaapse kerrie en Goumet-paella laat die mond water. Vir die soettand is daar Rooifluweel-kaaskoek, Baklava en die beste Wortelkoek ooit. Al die resepte is getoets deur die hoogs ervare Huisgenoot/YOU kosredaksie: ā€™n flatervrye kook- en bak-ervaring is verseker. Met ā€™n moderne uitleg en uitstekende fotoā€™s is die boek ā€˜n MOET vir elke Suid-Afrikaanse kombuis.

Additional information