Skoenlappertjie, waar is jy?

R85,00

15 in stock

15 in stock

Add to wishlist

Bella is hartseer. Haar skoenlapperplakkertjie het verdwyn. Sy soek oral – in die bad, in die prop se gaatjie en in die waterpyp, maar hy is skoonveld. Tannie Joy van langsaan sien hoe Bella huil en gaan wys vir haar al die mooi skoenlappers in haar tuin. ’n Skoenlapper raak aan Bella se wang, en sy is weer gelukkig.

Additional information