R59,00Original price was: R59,00.R29,50Current price is: R29,50.
You save R29,50
13 in stock
13 in stock
Japie is gek daaroor om sport te beoefen, op sy kitaar of videospeletjies te speel. Maar hy hou die meeste daarvan om te bak. Hy het dit by sy ouma geleer, maar is ?n bietjie skaam om ?n seun te wees en lief te wees om te bak. Almal is verbaas toe hulle met ?n loopbaandag by die skool ontdek dat Tina se pa ?n banketbakker is wat vir hulle heerlike koekies en tertjies gebring het. Japie besluit toe dat hy nie meer gaan skaam wees oor sy liefde vir bak nie. Sy droom is om self ook ?n banketbakker te word.