Sello eet by Thabo
R81,00
7 in stock
7 in stock
Thabo is opgewonde want sy maat Sello, eet vanaand by hulle. Sello is MIVpositief, maar tannie Lerato, wat ’n verpleegster by die kliniek is, het die siekte vir Thabo en sy ma verduidelik. Thabo se ma weet nie wat om te kook nie en sy wil weggooipapierborde gebruik. Maar tannie Lerato verseker haar dat ’n mens nie MIV kan opdoen deur dieselfde borde en messegoed te gebruik nie. Thabo help sy ma om ’n gesonde maaltyd voor te berei wat veral Sello, terdeë geniet.
Additional information
- Publisher
- Language
- Series
-
No of pages
24
-
Format
Paperback
- Subject
- Age range
-
Dimensions
148x210x3
- ISBN: 9781775612810