Pule en Pulane op die plaas

R65,00

5 in stock

5 in stock

Add to wishlist

Die tweeling, Pule en Pulane, gaan kuier saam met hul oupa by hul tannie op die plaas. Hulle moet gereedmaak en pak vir die lang rit, wat verskillende vervoermiddels behels. Op die plaas kom hulle in aanraking met diere soos beeste, skape, varke, hoenders en eende. Hulle besoek ook die landerye waar verskillende gewasse verbou word en pluk groente om huis toe te neem vir hul ma. Lees en deel in hul vakansieavontuur op die plaas.

Additional information